Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "Miskien is daar hoop" by Johann Voges # eBook PDF Kindle ePub Free

Miskien is daar hoop

๐Ÿ“˜ Read Now     ๐Ÿ“ฅ Download


eBook details

  • Title: Miskien is daar hoop
  • Author : Johann Voges
  • Release Date : January 01, 2020
  • Genre: Religion & Spirituality,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 2584 KB

Description

Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wรชreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse ... selfs die dood. Uit die Skrif vloei die lewensbloed van hoop deur hierdie daaglikse ervarings van die gelowige. Die God wat gister, vandag en in die toekoms dieselfde is, leer jy ken as die Lewende God wat sy beloftes hou, gister, vandag en more. Hierdie hoop is anders as net maar gewone, alledaagse hoop – dit is God-hoop. Daarvan vertel hierdie boek. Moenie verwag dat jy maar net ’n paar reseppies of mooi woorde in die boek gaan kry nie. Alles behalwe. Met gedigte, die wysheid van ander en natuurlik die ryp teologiese nadenke van Johann self, word mens in die bladsye van die boek tot ’n dieper verstaan en toe-eiening van hoop meegevoer. Soos Johann self sรช: “Die manier waarop ek hoop verander my lewe ... in ’n seรซn of in ’n vloek”. Hierdie boek sal jou help om met “seรซn” te hoop!


Download Books "Miskien is daar hoop" PDF ePub Kindle